Posts by Pieties
Pieties
7 posts
PHS proe atletieksukses in 2016
Uitslae: PUK Interhoër, Dinsdag 16 Februarie 2016 te Ruimsig Stadion in Roodepoort Ons wen Been 5 algeheel met 11 punte en skuif in 2017 op na Been 4 Ons ontvang…
Akademie: Top-matriekuitslae in 2016
PHS se matriekpersoneel en die klas van 2016 mag met rede breëbors spog nadat dié groep vir uitstekende uitslae gesorg het. Die 250 matrikulante het ‘n fenominale 371 A-simbole aangeteken.…
Akademie: Vakkeuses
Vakkeuses vir 2014 VERPLIGTE LEERAREAS 1. TAAL, GELETTERDHEID EN KOMMUNIKASIE, 1STE EN 2DE TAAL (Afrikaans & Engels) 2. SOSIALE WETENSKAPPE (Geskiedenis & Geografie) 3. WISKUNDIGE GELETTERDHEID, WISKUNDE EN WISKUNDIGE WETENSKAPPE…
PHS – trots en tradisies oor 96 jaar
Met ‘n ryke geskiedenis van 94 jaar, is verskeie betekenisvolle tradisies by PHS gevestig. Die voortsetting van die tradisies word as prioriteit beskou en stel ‘n goeie voorbeeld aan ons…
PHS in Top 5 van Tuks-reeks
Die jaarlikse Tuksreeks is afgehandel en PHS kan regtig met trots en tevredenheid terugkyk op vanjaar se kompetisie. 16 Skole uit die Noordvaal-area kom elke jaar in nege verskillende sporte…
Recent Posts
Archives
Categories
Recent Posts
Categories
- Akademie (2)
- Algemeen (1)
- Bond van Oud-Pieties (1)
- Kultuur (1)
- Sport (2)
Recent Comments