Vakkeuses vir 2014
VERPLIGTE LEERAREAS |
1. TAAL, GELETTERDHEID EN KOMMUNIKASIE, 1STE EN 2DE TAAL (Afrikaans & Engels) |
2. SOSIALE WETENSKAPPE (Geskiedenis & Geografie) |
3. WISKUNDIGE GELETTERDHEID, WISKUNDE EN WISKUNDIGE WETENSKAPPE |
4. NATUURWETENSKAPPE (Fisiese Wetenskap & Lewenswetenskap) |
5. TEGNOLOGIE |
6. EKONOMIESE- EN BESTUURWETENSKAPPE (Rekeningkunde & Besigheidstudies) |
7. KUNS EN KULTUUR |
8. LEWENSORIëNTERING |
Leesvaardigheid (verpligtend)
BYKOMENDE VAKKEUSE:
KIES EEN EN OMKRING DIE NOMMER
- TEGNIESE TEKENE (word Ingenieursgrafika en Ontwerp vanaf Graad 10)
- REKENAARVAARDIGHEDE
- GASVRYHEIDSTUDIES
- DRAMA
Gr10 tot Gr12
VIER VERPLIGTE VAKKE |
|||
GROEP |
VELDE |
VAKKE |
|
A |
AMPTELIKE TALE | AFRIKAANS (Huistaal) (20G) | X |
ENGELS (Eerste Addisionele Taal) (26G) |
X | ||
WISKUNDE | WISKUNDE OF (39W) | ||
WISKUNDIGE GELETTERDHEID (39G) | |||
MENSLIKE & SOSIALE STUDIE | LEWENSORIëNTERING (35G) | X | |
UNIVERSITEITSVRYSTELLINGSVAKKE: DRIE KEUSES UIT ONDERSTAANDE VAKKE |
|||
B1 | BEDRYF-, HANDEL- & BESTUURSTUDIE | REKENINGKUNDE (70G) | |
BESIGHEIDSTUDIES (72G) | |||
EKONOMIE (42G) | |||
FISIESE, REKENAAR- EN LEWENSWETENSKAPPE | LEWENSWETENSKAP (BIOLOGIE) (30G) | ||
FISIESE WETENSKAPPE (NAT/SKEI) (3AG) | |||
INLIGTINGSTEGNOLOGIE (IT) (75I) | |||
TEGNOLOGIE | INGENIEURSGRAFIKA & ONTWERP (6MT) | ||
MENSLIKE EN SOSIALE STUDIE | GESKIEDENIS (46G) | ||
GEOGRAFIE (44G) | |||
NIE UNIVERSITEITSVRYSTELLINGVAKKE |
|||
B2 |
DIENSTE | GASVRYHEIDSTUDIES (80D) | |
TOERISME (78G) | |||
REKENAAR | REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE (RTT) (75R) |
VIR UNIVERSITEITSVRYSTELLING
Uit Groep B2 kan SLEGS 2 van die 3 vakke gekies word, sodat die leerder steeds kwalifiseer vir Universiteitsvrystelling mits die leerder vir 4 vakke, uit groep A en B1 ‘n minimum van 50% behaal. (Vir Graaddoeleindes)
Vir Universiteitstoelating MOET ‘n leerder ook bo 50% behaal vir Lewensoriëntering. (Vir Graaddoeleindes)