Skoolgelde vir 2026

Totale bedrag vir die jaar: R 43 780.00

Vooruit – Eenmalige bedrag:

  • R 42 686.00 (Betaalbaar voor/op 28 Februarie 2026)
  • 2.5% korting = R 1094.00

Per maand:

  • Graad 8-11: R 3 980.00 x 11 maande
  • Graad 12: R 4 738.00 x 10 maande

Kwartaalliks (Vooruitbetaalbaar aan die BEGIN van elke maand)

  • 10 maande 
    • Kwartaal 1 : R 13 134.00
    • Kwartaal 2 : R 13 134.00
    • Kwartaal 3 : R 13 134.00
    • Kwartaal 4 : R 4 378.00
  • 11 maande
    • Kwartaal 1 : R 11 940.00
    • Kwartaal 2 : R 11 940.00
    • Kwartaal 3 : R 11 940.00
    • Kwartaal 4 : R 7 960.00

Bankbesonderhede

Bank: Standerd Bank
Rekeningnaam: Hoërskool Pietersburg
Rekeningnommer: 331 621 665
Takkode: 052 548
Tipe rekening: Tjek
Gebruik leerder se rekeningnommer as verwysing.