Religie speel ‘n sentrale rol in die daaglikse bedrywighede van Hoërskool Pietersburg.
- Daar word daagliks deur die Pietieraad geopen, en Maandae en Vrydae tydens opening met die Woord van God.
- Elke oggend het die Religie komitee ‘n boodskap, genaamd “Daily Dose”
- Woensdae pouse vind die Discovery groepe plaas, en
- Vrydae pouse het ons worship saam met ons eie religie ‘band’.