•  
  •  

Boogskiet

PHS se boogskietspan het die jaar weer gegroei in getalle. Die spanne het goed presteer in die liga en alle ander kompetisies waaraan hul deelgeneem het. Volgens die huidige puntestand is die eerstespan eerste en die tweedespan tweede in die liga. Die finale word eers in November geskiet. Ons spog ook met ses skuts wat provinsiale kleure verwerf het. Luann Maree het nasionale kleure verwerf .

Sport Gallery