WooCommerce is required for FooEvents. Please install and activate the latest version of WooCommerce.
The post Akademie: Top-matriekuitslae in 2016 appeared first on Pietersburg Hoërskool.
]]>Ro-ayne Geddes spog met 8 A’s en ‘n gemiddeld van 89,85%, terwyl Marli de Lange 7 A’s behaal het, maar met ‘n gemidded van 93,5%. Sewe leerders het elk 7 A’s behaal, en sewe leerders elke 6 A’s. Die groepgemiddeld is 64,9%, en 99,6% leerders kan ‘n graad- en diplomastudierigting volg.
Baie geluk aan al die leerders, personeel en ouers. Julle het gewys dat PHS wel die top-akademiese skool in Limpopo is.
The post Akademie: Top-matriekuitslae in 2016 appeared first on Pietersburg Hoërskool.
]]>The post Akademie: Vakkeuses appeared first on Pietersburg Hoërskool.
]]>
VERPLIGTE LEERAREAS |
| 1. TAAL, GELETTERDHEID EN KOMMUNIKASIE, 1STE EN 2DE TAAL (Afrikaans & Engels) |
| 2. SOSIALE WETENSKAPPE (Geskiedenis & Geografie) |
| 3. WISKUNDIGE GELETTERDHEID, WISKUNDE EN WISKUNDIGE WETENSKAPPE |
| 4. NATUURWETENSKAPPE (Fisiese Wetenskap & Lewenswetenskap) |
| 5. TEGNOLOGIE |
| 6. EKONOMIESE- EN BESTUURWETENSKAPPE (Rekeningkunde & Besigheidstudies) |
| 7. KUNS EN KULTUUR |
| 8. LEWENSORIëNTERING |
Leesvaardigheid (verpligtend)
BYKOMENDE VAKKEUSE:
KIES EEN EN OMKRING DIE NOMMER
Gr10 tot Gr12
VIER VERPLIGTE VAKKE |
|||
GROEP |
VELDE |
VAKKE |
|
A |
AMPTELIKE TALE | AFRIKAANS (Huistaal) (20G) | X |
|
ENGELS (Eerste Addisionele Taal) (26G) |
X | ||
| WISKUNDE | WISKUNDE OF (39W) | ||
| WISKUNDIGE GELETTERDHEID (39G) | |||
| MENSLIKE & SOSIALE STUDIE | LEWENSORIëNTERING (35G) | X | |
UNIVERSITEITSVRYSTELLINGSVAKKE: DRIE KEUSES UIT ONDERSTAANDE VAKKE |
|||
| B1 | BEDRYF-, HANDEL- & BESTUURSTUDIE | REKENINGKUNDE (70G) | |
| BESIGHEIDSTUDIES (72G) | |||
| EKONOMIE (42G) | |||
| FISIESE, REKENAAR- EN LEWENSWETENSKAPPE | LEWENSWETENSKAP (BIOLOGIE) (30G) | ||
| FISIESE WETENSKAPPE (NAT/SKEI) (3AG) | |||
| INLIGTINGSTEGNOLOGIE (IT) (75I) | |||
| TEGNOLOGIE | INGENIEURSGRAFIKA & ONTWERP (6MT) | ||
| MENSLIKE EN SOSIALE STUDIE | GESKIEDENIS (46G) | ||
| GEOGRAFIE (44G) | |||
NIE UNIVERSITEITSVRYSTELLINGVAKKE |
|||
B2 |
DIENSTE | GASVRYHEIDSTUDIES (80D) | |
| TOERISME (78G) | |||
| REKENAAR | REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE (RTT) (75R) |
VIR UNIVERSITEITSVRYSTELLING
Uit Groep B2 kan SLEGS 2 van die 3 vakke gekies word, sodat die leerder steeds kwalifiseer vir Universiteitsvrystelling mits die leerder vir 4 vakke, uit groep A en B1 ‘n minimum van 50% behaal. (Vir Graaddoeleindes)
Vir Universiteitstoelating MOET ‘n leerder ook bo 50% behaal vir Lewensoriëntering. (Vir Graaddoeleindes)
The post Akademie: Vakkeuses appeared first on Pietersburg Hoërskool.
]]>