Sedert Julie 2018 word die volgende verrykende aktiwiteite aangebied op die terrein van Hoërskool Pietersburg:
• Dans
• Musiek
• Kuns
• Ekstraklas in Wiskunde – en Wetenskap
Koshuisleerders kan nou ook deelneem aan verskillende verrykende aktiwiteite, sonder die vervoerprobleem.
Kontak gerus die volgende persone vir meer inligting:
Dans: Malise Erasmus 072 566 2582
Musiek: André (Swallows) 060 78 2723
Kuns: Marlize Kenmuir 071 612 9332
Ekstraklas: Helana Erlank 082 920 911