Ons is een van Limpopo se topskole, bekend vir uitnemendheid op vele terreine.
![](https://pieties.co.za/wp-content/uploads/2021/06/sKOOLGELD-SLIDE.jpg)
Na afloop van die begrotingsvergadering in November 2020 is die skoolfonds vir 2021 vasgestel.
![](https://pieties.co.za/wp-content/uploads/2021/06/Slide4.jpg)
Hoërskool Pietersburg glo dat orde, dissipline en respek die grondslag vorm vir ‘n gelukkige en suksesvolle skoolgemeenskap.
![](https://pieties.co.za/wp-content/uploads/2021/06/Slide8.jpg)
Die volgende verrykende aktiwiteite word ekstra aangebied op Hoërskool Pietersburg se terrein.