Belangrike PHS inligting

Hier by PHS is ons ingestel op puik akademie. Ons word uitgeken aan ons goeie matriekuitslae waar die matrieks spog met vele onderskeidings.

PHS se sportspanne laat oral die skoolvlag met trots wapper. Ons kan jaarliks spog met verskeie bekers en medaljes wat ons spansporte en individuele sporte inryg.

Van leerders wat instrumente kan bespeel en noot hou tot die leerders wat oor enige onderwerp kan debatteer. PHS het plek vir elke kultuurleerder.

Pietiepas

PHS klerewinkel, nou ook aanlyn beskikbaar!

Kom maak gerus ‘n draai by ons klerewinkel om alles te kry wat jou kind benodig om deel te word van ons Pieties.

PHS Koshuise

Ons Pieties se huis weg van die huis af.

Carpe Diem – Gryp die dag.

Pietie-Bond

Klub 100, Reunies en meer inligting vir oud Pieties.

Na ‘n opwindende eeufeesjaar agter die rug het ons in 2021 die Pietiebond as ‘n nie-winsgewende maatskappy registreer. Spesifiek met die doel om primêr gerig te wees op infrastruktuur projekte en nie om enige bydra te lewer tot die dag tot dag bestuur van PHS nie. Ons hoop om hierdeur ‘n geleentheid te skep vir oudleerlinge en die Bosveld-gemeenskap om terug te ploeg in ‘n skool wat steeds gereken word as een van die beste openbare skole in ons land.

‘n Paar bekende oud-Pieties

Deon Fourie

Springbok Wêreldkampioen 2023

Nadine Roos

Frederik van Zyl Slabbert

Pieter Pieterse

Victor Matfield

Lyndon Ferns

Prof Fritz Eloff

Adolf Malan

Johnny Hamman

Kom loer gerus by ons in!

'n Blink Toekoms Kry Hier Koers!