•  
  •  

Tennis

PHS behaal ‘n algehele 5de plek tydens die NuPower Tuksreeks. Die tweede, derde en vierde seunspanne eindig as ligawenners terwyl die eerstespan as naaswenners uittree. Die tweede en derde dogterspanne eindig as ligawenners terwyl die eerstespan as naaswenners uittree. PHS lewer twee provinsiale spelers op.

Sport Gallery