•  
  •  

Swem

PHS se swemmers het weer eens tydens verskeie galas puik presteer. Tydens die Interprovinsiale gala teen Mpumalanga en Noordwes is Ude Fuchs en Sulé vd Merwe as Victor en Victrix Ludorum aangewys. Ude Fuchs behaal ook die beste individuele prestasie vir hoërskoolseuns. Christoff Ras is een van 15 mans wat in die SA 0/20-span opgeneem is om Desember in Zimbabwe te gaan deelneem. Die Top 10 en Limpopo Kampioenskappe vind ongelukkig eers plaas na die prysuitdeling, maar daar sal beslis puik prestasies gelewer word.

Sport Gallery