•  
  •  

Ruiterkuns

PHS se span bestaan tans uit agtien ruiters. Hulle het deelgeneem aan vier skoue deur die jaar waartydens almal uitstekend gevaar het.

Tien ruiters word gekies vir die Limpopo span wat tydens die Oktobervakansie aan die SA’s deelgeneem het.

Sport Gallery