•  
  •  

Rugby

PHS behaal algeheel ‘n tiende plek in die Tuks skolereeks. Tydens die Beeldtrofee vir groot skole tree die 0/16A-span uit as wenners vir die derde agtereenvolgende jaar. (2012 – 0/14A wenners; 2013 – 0/15A-wenners). Vier van ons spanne tree uit as Limpopo wenners vir 2014 (0/16A&B, 2de en 1ste) negentien spelers verteenwoordig die provinsie by die verskillende provinsiale weke.

Sport Gallery