•  
  •  

Netbal

Die 0/14A, 0/15A & 0/18A-spanne was Skildwenners tydens die Tuksreeks terwyl die 0/16A-span wegstap met die silwer medaljes. PHS se netbal het algeheel tweede geëindig in die Tuksreeks. Die 0/15A-span en die 0/16B-span was Limpopo wenners en die 0/14A, 0/16A en 0/17A was Limpopo naaswenners. Altesaam sewentien speelsters is vanjaar verkies vir die Limpopo spanne.

Sport Gallery