•  
  •  

Krieket



Krieket Seuns:

Die eerste seunspan tree uit as die Limpopo wenners van die Coca-Cola T20-skolereeks 2016 en wen R33 000. Hierdie fondse gaan handig aangewend word vir die opgradering van die krieketklubhuis.

Verder het beide die o.15’s en eerste span in 2016 algeheel tweede in die B-afdeling van die Finnsbury-reeks geëindig.

Krieket dogters:

Die 0/19 dogters speel in die Limpopo liga. Hulle wen al hulle wedstryde en tree uit as ligawenners.

Sport Gallery