•  
  •  

Jukskei

Sewe van ons skool se spelers is in die Limpopo span opgeneem waarvan vier kapteine van hulle spanne is. Andri Marais het SA- kleure verwerf en is verkies tot die SA 0/19-meisiespan asook die SA 0/19-toerspan na Namibië.

Sport Gallery