•  
  •  

Gholf

PHS-gholf maak weer skoonskip in Limpopo en al drie van ons spanne is ligawenners. Ons eerstespan eindig vierde by die Junior Masters en is al drie jaar agtereenvolgend Tuksreeks wenners. Vier van ons leerders behaal ook Limpopo kleure.

Sport Gallery