•  
  •  

Atletiek

2014 was weer eens ‘n baie goeie jaar vir PHS. Tydens die Top 10 behaal ons ‘n gemiddelde punt van 892 ABSA-punte per atleet en by die Top 15 Noordheuwel, 870 punte per atleet. Dis ook die eerste jaar wat ons aan die PUK-Interhoër deelneem en PHS wen met 174 punte. Sewe van ons atlete kwalifiseer vir SA’s waar ons ook ‘n brons medalje verwerf het.

Sport Gallery