Skooldrag

A-DRAG

MEISIES

  • Groen rompie
  • Wit Kortmouhemp met wapen
  • Das
  • Lang groen kouse / Swart broekiekouse
  • Groen “hotpants”
  • Groen skooltrui/oortrektrui
  • Groen kleurbaadjie
  • Swart skoolskoene
  • Slegs ROOI haarbykomstighede

SEUNS

  • Grys langbroek
  • Wit Kortmouhemp met wapen
  • Das
  • Groen skooltrui/oortrektrui
  • Groen kleurbaadjie
  • Swart/Bruin skoene

B-DRAG

MEISIES

  • Groen rompie
  • Wit kortmou hemp met wapen
  • Wit kort kouse
  • Groen  “hotpants”
  • Groen skooltrui/oortrektrui
  • Groen kleurbaadjie
  • Swart skoolskoene
  • Slegs ROOI haarbykomstighede

SEUNS

  • Khakiebroek
  • Khakiehemp met wapen
  • Grys kouse
  • Groen skooltrui/oortrektrui
  • Groen kleurbaadjie
  • Swart/Bruin skoene
Menu