•  
  •  
Olimpiades en Ekspo’s 2016

Olimpiades en Ekspo’s 2016

OLIMPIADES:

Afrikaans:

Louise van den Berg eindig tweede in Limpopo.

Wetenskap:

Ses leerlinge verwerf goud, silwer en brons medaljes tydens Limpopostreekkompetisie.  Drie leerders is genooi om aan die Nasionale Ekspo deel te neem.

Tritech:

Elf leerders neem deel by Nasionaal.  Agt leerders verwerf goue sertifikate en drie silwer.  Drie projekte is kategoriewenners.

Rekeningkunde Olimpiade:

Vyf leerders is deur na die tweede rondte in 2016.

Wiskunde Olimpiade:

25 Leerders dring deur na die tweede rondte.  Nicole Wreyford eindig derde in Limpopo.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*