•  
  •  

Skaak

PHS eindig vierde in die Tuksreeks skaaktoernooi. Ons stap weg met drie bordpryse vir leerders wat sewe of meer wedstryde gewen het. Dit word gewen deur Christiaan van Staden, Ivan Beukes en Ian Jannasch.

Kultuur Gallery