•  
  •  

Redenaars en Debat

Redenaars:
PHS skryf weer ‘n vol span in vir die eerste rondte. Nege juniors en nege seniors.
Spanredenaars:
Nege spanne neem in 2016 aan die Spraakgildefees by H/S Helpmekaar deel. Al die spanne het uitstekend gevaar. Die gr 10 span verower tydens die gala-aand ‘n tweede plek .
Radikale Redenaars:
Span en individueel: die landswye finaal van die RRF het in Oktober 2015 plaasgevind. Die graad 9-span het ‘n tweede plek
behaal. In 2016 dring ses spanne deur na die landswye finaal op 14 Oktober.
Debat:
Nege spanne neem aan die eerste rondte van die ATKV-debatkompetisie deel. Vier van die spanne het hulle debatuitdun gewen.
Van Huyssteen:
This is an orators competition to promote public speaking skills. Learners receive a picture and have to prepare within forty five minutes to speak without assistance from adults.