•  
  •  

Pietie Talentfees

Terwyl ons slegs elke tweede jaar ‘n revue aanbied, word dit afgewissel met ‘n Pietie Talentfees wat deur die leerders vir die leerders gereël word. Die leerders het ‘n vrye keuse oor items, maar die gedagte is om leerders ‘n kans te gee om hul eie talente op die verhoog bekend te stel.