•  
  •  
  • Home
  • /Archive by category ' Sport '

Archive For: Sport

Sport 2016

Sport 2016

SPORT: PHS se eerste netbalspan eindig in 2016 algeheel 6de in SA!

SPORT:

Atletiek:

Die atletiekspan tree uit as Interhoër- en PUK Interhoër wenners.  PHS behaal ‘n gemiddelde punt van 870 punte op die ABSA tabel by die Top 10, …

Read more →

 
PHS proe atletieksukses in 2016

PHS proe atletieksukses in 2016

Uitslae:
PUK Interhoër, Dinsdag 16 Februarie 2016 te Ruimsig Stadion in Roodepoort
Ons wen Been 5 algeheel met 11 punte en skuif in 2017 op na Been 4
Ons ontvang die volgende toekennings:
Beste Junior Dogter Baanatleet Marcelle de Jager…

Read more →

 

PHS in Top 5 van Tuks-reeks

Die jaarlikse Tuksreeks is afgehandel en PHS kan regtig met trots en tevredenheid terugkyk op vanjaar se kompetisie.

16 Skole uit die Noordvaal-area kom elke jaar in nege verskillende sporte teen mekaar te staan en ons kan met trots aankondig …

Read more →