•  
  •  
  • Home
  • /Archive by category ' Kultuur '

Archive For: Kultuur

Olimpiades en Ekspo’s 2016

Olimpiades en Ekspo’s 2016

OLIMPIADES:

Afrikaans:

Louise van den Berg eindig tweede in Limpopo.

Wetenskap:

Ses leerlinge verwerf goud, silwer en brons medaljes tydens Limpopostreekkompetisie.  Drie leerders is genooi om aan die Nasionale Ekspo deel te neem.

Tritech:

Elf leerders neem deel by Nasionaal.  …

Read more →

 
Kultuur

Kultuur

KULTUUR

Amika:

Amika bestaan uit sewentien leerders wat a-capella optree – soms tot in ses verskillende stemgroepe.  Hulle neem deel aan die Tswane Youth Festival Sing It kompetisie, en die Limpopo Eisteddfodd.

Koor:

Onder leiding van me. Rita Erasmus en …

Read more →