•  
  •  

Monthly Archives: December 2014

Olimpiades en Ekspo’s 2016

Olimpiades en Ekspo’s 2016

OLIMPIADES:

Afrikaans:

Louise van den Berg eindig tweede in Limpopo.

Wetenskap:

Ses leerlinge verwerf goud, silwer en brons medaljes tydens Limpopostreekkompetisie.  Drie leerders is genooi om aan die Nasionale Ekspo deel te neem.

Tritech:

Elf leerders neem deel by Nasionaal.  …

Read more →

 
Kultuur

Kultuur

KULTUUR

Amika:

Amika bestaan uit sewentien leerders wat a-capella optree – soms tot in ses verskillende stemgroepe.  Hulle neem deel aan die Tswane Youth Festival Sing It kompetisie, en die Limpopo Eisteddfodd.

Koor:

Onder leiding van me. Rita Erasmus en …

Read more →

 
Sport 2016

Sport 2016

SPORT: PHS se eerste netbalspan eindig in 2016 algeheel 6de in SA!

SPORT:

Atletiek:

Die atletiekspan tree uit as Interhoër- en PUK Interhoër wenners.  PHS behaal ‘n gemiddelde punt van 870 punte op die ABSA tabel by die Top 10, …

Read more →

 
PHS proe atletieksukses in 2016

PHS proe atletieksukses in 2016

Uitslae:
PUK Interhoër, Dinsdag 16 Februarie 2016 te Ruimsig Stadion in Roodepoort
Ons wen Been 5 algeheel met 11 punte en skuif in 2017 op na Been 4
Ons ontvang die volgende toekennings:
Beste Junior Dogter Baanatleet Marcelle de Jager…

Read more →

 
Akademie: Top-matriekuitslae in 2016

Akademie: Top-matriekuitslae in 2016

PHS se matriekpersoneel en die klas van 2016 mag met rede breëbors spog nadat dié groep vir uitstekende uitslae gesorg het. Die 250 matrikulante het ‘n fenominale 371 A-simbole aangeteken.

Ro-ayne Geddes spog met 8 A’s en ‘n gemiddeld van …

Read more →

 
Akademie: Vakkeuses

Akademie: Vakkeuses

Vakkeuses vir 2014

VERPLIGTE LEERAREAS

1. TAAL, GELETTERDHEID EN KOMMUNIKASIE, 1STE EN 2DE TAAL (Afrikaans & Engels)
2. SOSIALE WETENSKAPPE (Geskiedenis & Geografie)
3. WISKUNDIGE GELETTERDHEID, WISKUNDE EN WISKUNDIGE WETENSKAPPE
4. NATUURWETENSKAPPE (Fisiese Wetenskap & Lewenswetenskap)
5. TEGNOLOGIE
6. EKONOMIESE-

Read more →

 
PHS – trots en tradisies oor 96 jaar

PHS – trots en tradisies oor 96 jaar

Met ‘n ryke geskiedenis van 94 jaar, is verskeie betekenisvolle tradisies by PHS gevestig. Die voortsetting van die tradisies word as prioriteit beskou en stel ‘n goeie voorbeeld aan ons leerders ten einde die waarde en betekenis van hierdie tradisies

Read more →

 

PHS in Top 5 van Tuks-reeks

Die jaarlikse Tuksreeks is afgehandel en PHS kan regtig met trots en tevredenheid terugkyk op vanjaar se kompetisie.

16 Skole uit die Noordvaal-area kom elke jaar in nege verskillende sporte teen mekaar te staan en ons kan met trots aankondig …

Read more →